World Flora Online

World Flora Online is ’n internetgebaseerde samevatting van die wêreld se plantspesies. Dit is die projek van 'n groep instelling in antwoord op die Globale Strategie vir Plantbewaring (GSPB) se doelwit om 'n "aanlyn flora van alle bekende plante" daar te stel.


Developed by StudentB